Ihlati Modern Home
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camwood-weg, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ihlati Modern Home is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis op die gesogte Zimbali Estate aan die Dolfynkus.
Hierdie huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers met storte en baddens en 1 badkamer met slegs 'n stort.
Daar is 2 sitareas en 2 kombuise. Die kombuise is vir selfsorg toegerus en daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die huis se groot vensters bied 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die landskap en water.
Die huis is naby die oord se geriewe en gaste kan gholf speel, 'n spa-dag geniet of by die swembad ontspan. Zimbali Estate bied 'n verskeidenheid geriewe wat aan elke gas se voorkeure voldoen.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Camwood-weg, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Camwood-weg, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal