Idiaz Beach House
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R805 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Idiaz Beach House is 'n lieflike gastehuis in Diazstrand in Mosselbaai. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Die verblyf beskik oor Dubbelkamers en 'n Gesinskamer wat elk 'n privaat ingang het. Een dubbelkamer het 2 enkelbeddens en die ander dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en albei het 'n en suite-badkamer. Die gesinskamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n volledige en suite-badkamer.
Ander kamergeriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n etenstafel, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is nie kookgeriewe in die kamers nie, maar daar is braaigeriew buite by die swembadarea. 'n Binnebraai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die huis is stapafstand vanaf die strand en 'n kort entjie se ry vanaf Diaz Beach en Diaz Waterpark.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Idiaz Beach House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karveelsingel 69, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom