Hoogland Spa Resort
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Fatima E - Mrt 2022
Algehele gradering
Had a very pleasant stay. Nice amenities to keep the kids busy.
Mmachuene K - Des 2021
Algehele gradering
We enjoyed our time stay at your place.
Rea S - Mrt 2021
Algehele gradering
It was awesome.
Engelie O - Mrt 2021
Algehele gradering
Beslis 'n gemaklike plek vir 'n gesin met kleiner kinders (myne is 10).
Adri V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike plekkie!
Hoogland Spa Resort se terugvoer
Hallo Adri,
baie baie dankie! Ons is so bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te sien
Groete
Patricia T - Nov 2020
Algehele gradering
Fun. Fun. Fun.
Stefan L - Mrt 2020
Algehele gradering
Delightfully relaxing.
Anrio K - Des 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties met 'n mooi view.
Laurence En Erica K - Des 2019
Algehele gradering
Rustig en vriendelike diens.
Mauritius V - Okt 2019
Algehele gradering
Die spa was fantasties. Die vloer was vuil in die huisie. Die res nie probleme nie.
Dikeledi M - Sep 2019
Algehele gradering
Perfect holiday thanks to Hoogland Spa Family Resort.
Theresa J - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker en ontspanne.
Tania L - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was awesome. Die plek is mooi skoon en geriewe vir oud en jonk.
Max M - Jun 2019
Algehele gradering
The staying there was awesome.
Alvin G - Jan 2019
Algehele gradering
Enjoyed the warm pool in the evenings.
Chantel J - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en uitstekende diens.
Njabulo M - Okt 2018
Algehele gradering
The entertainment inside not good. Load shedding.
Dina C - Sep 2018
Algehele gradering
Die 2 dae-wegbreek was heerlik.
Hoogland Spa Resort se terugvoer
Beste Dina,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Die Hoogland Spa Family Resort Span
Johlene D - Aug 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf. Word aanbeveel.
Ria P - Jul 2018
Algehele gradering
Plesier om skoon, bruikbare verblyf te kry. Gerieflik ingerig vir gemaklike vakansie.
Janine N - Jul 2018
Algehele gradering
The accommodation was lovely, the atmosphere good and it's within the town and amenities close by.
Lorika H - Jul 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Milton M - Jun 2018
Algehele gradering
Absolute value for money.
Sinnah H - Des 2017
Algehele gradering
Satisfactory.
Maanda N - Nov 2017
Algehele gradering
Exceptional.
Omphile Z - Nov 2017
Algehele gradering
Hoogland is a romantic place to be at.
Sophia C - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon netjies en rustig.
Lees meerSandra N - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier, ons wou nie terug Pretoria toe gaan nie!
Lees meerSilas S - Des 2016
Algehele gradering
A perfect family getaway.
Samantha L - Des 2016
Algehele gradering
Een langnaweek was te lank.
Pieter S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie genotvolle, ontspannende verblyf.
Grietjie G - Nov 2016
Algehele gradering
Die plek is silwerskoon en pragtig uiteengesit met volop spasie.
Isabel T - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerNosiphiwo G - Okt 2016
Algehele gradering
We enjoyed kids enjoyed so much.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Lezanne V - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties, skoon, gerieflik.
Jacob M - Des 2015
Algehele gradering
Nice place for a holiday destination.
Johan B - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld, die diens was goed en dit was rustig en stil.
Tanya R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie goed behandel, baie lekker gebly loopafstand van alles af.
Frans V - Aug 2014
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
Melanie V - Jun 2014
Algehele gradering
Baie rustig
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lunaweg 45, Warmbad, 0481, Limpopo