Harmonie
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 1 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harmonie is 'n selfsorgwoonstel wat aan die eienaar se hoofhuis grens en dit het 'n privaat ingang. Hierdie woonstel is in Wolseley geleë. Dit is die ideale opsie vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.
Dié eenheid bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 2 driekwartbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder het die woonstel ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat braai-area wat gaste kan geniet. Die woonstel is met 'n gasgeiser en herlaaibare ligte toegerus. Veilige parkeerplek agter 'n hek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harmoniestraat 8, Wolseley, 6830, Wes-Kaap