Goose Valley Golf Resort X4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lou M - Mei 2024
Algehele gradering
Nice blyplek.
Cornelia C - Mei 2024
Algehele gradering
Ideale gholfwegbreek.
Paul B - Sep 2023
Algehele gradering
Veilig en goed toegerus.
Anso V - Aug 2022
Algehele gradering
Eenheid was baie netjies en het alles wat 'n mens nodig sal hê.
Nadia J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi eenheid en mooi uitsig van die stoep af.
Goose Valley Golf Resort X4 se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor julle het sleg geslaap. Ek het nog nooit klagtes gehad oor die matrasse nie. Ek stel onmiddelik ondersoek in en verbeter waar ek kan.
Nicol C - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Moderne eenheid met 'n mooi uitsig. Dit is lekker rustig en het aan al ons behoeftes voldoen.
Marique V - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflik mooi!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Goose Valley Golf Resort 79, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap