Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentle Presence Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025.

Naweekaanbod

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jul 2024 tot 5 Aug 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 6 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2024 tot 13 Jan 2025.

Prys sluit in
Gentle Presence Cottage 1
Selfsorg
Gentle Presence - Cottage 2
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Ongelukkig word geen babas of kinders onder 6 jaar toegelaat nie, as gevolg van die trappe in die eenheid.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Hierdie verblyf is geskik vir gesinne of 'n groep vriende en diegene wat nie met trappe sukkel nie.

Geen partytjies, matrieks of studente word toegelaat nie. Geen geraas word ná 22:30 toegelaat nie.

Parkeerplek is agter geslote hekke beskikbaar en motorfietse is welkom.

Rook is in die verblyf verbode.

Opsionele skoonmaakdiens kan van Maandag tot Saterdag teen 'n ekstra koste gereël word. Dit is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 13, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpFjPotRbBZuuS1tz6Sd65esKIDDz6Z9e9817PeTkjiqXNqSsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 13 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.517264076403 28.422303137521
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem