Flamink Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jorge M - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent
Deon G - Mrt 2024
Algehele gradering
Die gasvrou was wonderlik en die plek was great waarde vir geld.
Marlene L - Feb 2024
Algehele gradering
Netjiese, ruim verblyf in mooi, veilige area.
Clinton L - Jan 2024
Algehele gradering
Unforgettable and value for money.
Melanie D - Nov 2023
Algehele gradering
Superb location with everything you need at your disposal!
Rheinhardt L - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable, well-equipped, value for money!
Brendon D - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en waarde vir geld.
Lungile Ncube N - Aug 2023
Algehele gradering
The place is attached to the landlord’s house and has almost everything you need.
Jolene T - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Nicholas T - Jul 2023
Algehele gradering
Incredible hosts and incredible accommodation.
Lees meerAshley O - Jun 2023
Algehele gradering
Well worth the stay.
Maggie L - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect, clean and peaceful.
Lees meerCarel D - Jun 2023
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige verblyf.
Marelize L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en hulpvaardig.
Rolf K - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent
Marco E - Nov 2021
Algehele gradering
We had a very comfortable and pleasant stay.
Tiana K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig!
Alwyn G - Apr 2021
Algehele gradering
Alles was perfek.
Johan L - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed gelee. Dit was definitief waarde vir geld.
Tate M - Des 2020
Algehele gradering
Excellent! Thank you so much!
Sarah R - Nov 2020
Algehele gradering
Lovely cottage, very spacious and comfortable with absolutely everything we needed.
Laney K - Nov 2020
Algehele gradering
We will keep coming back!
Laney K - Sep 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Moloko T - Feb 2020
Algehele gradering
Best place to stay in.
Carmen S - Jan 2020
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte!
Zakhele Y - Jan 2020
Algehele gradering
Absolutely bliss.
Charlene D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtig en gerieflik.
Mark L - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was beslis die regte plek om te bly, ons sal beslis in die toekoms weer daar bly.
Flamink Place se terugvoer
Baie Dankie vir die pragtige resensie! Hoop om julle weer te sien.
Tania V - Des 2019
Algehele gradering
'n Vakansie-gevoel in die hartjie van Johannesburg.
Riaan V - Nov 2019
Algehele gradering
Veilig, ruim en privaat, van hoë standaarde.
Karolien S - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en baie gerieflik, vir seker waarde vir geld.
Lees meerPhilip K - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was gerieflik en het gevoel asof jy in jou eie huis sit.
Johan P - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Beste plek om te bly, sal nêrens anders bly wanneer ons in Johannesburg is nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Flamink Place se terugvoer
Dankie Johan!
Elmarie F - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige, gemaklike, skoon en netjiese verblyf.
Toelie V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was presies wat ons wou gehad het, dankie!
Maroesjka P - Aug 2019
Algehele gradering
Puik diens en plek.
Carine B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Johan P - Jul 2019
Algehele gradering
Perfek.
Thuanitha P - Jul 2019
Algehele gradering
Elegant en smaakvol.
Lees meerHugo V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Elton J - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Riaan V - Mei 2019
Algehele gradering
One week stay for business.
Christo M - Mei 2019
Algehele gradering
Vir 4 tot 5 persone wat net wil oornag is die prys baie goed.
Hermari G - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies met alles wat jy nodig sal hê.
Andries A - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie!
Bettie D - Mei 2019
Algehele gradering
Excellent service and location.
Corne V - Apr 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Sarina E - Apr 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf. Veilig en rustige atmosfeer.
Tania B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Christina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ruimte, netheid, gerief en ligging uitstaande.
Moloko T - Feb 2019
Algehele gradering
Amazing stay.
Elsubie V - Feb 2019
Algehele gradering
Absolute excellence and value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut uitstekend en waarde vir geld.
Lieflike kamer, baie groot ruimte and goeie waarde vir geld. Dis ook 'n baie veilige area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan P - Feb 2019
Algehele gradering
'n Lafenis. Het 'n heerlike, rustige naweek gehad.
Ron C - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing clean friendly beautiful.
Bimla H - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful place for holiday.
Janine N - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Nelia V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Madelein P - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Flamink Place se terugvoer
Hi Madelein, dankie vir jou resensie. Daaglikse skoon maak is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Ons het twee keur in 7 dae skoon gemaak en niks gevra daar voor nie.
Susan B - Okt 2018
Algehele gradering
Nice place, can recommend stay.
Hester V - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was werklik baie gerieflik.
Flamink Place se terugvoer
Dankie Hester, hoop om julle weer te sien.
Stephne P - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Helena D - Sep 2018
Algehele gradering
Great hosts, perfect location. Private, with everything you could need and more!
Flamink Place se terugvoer
Thank you so much for the kind words.
Alida P - Aug 2018
Algehele gradering
Lanklaas so lekker gebly.
Justin D - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect stopover.
Adina D - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in rustige woonbuurt.
Rudi B - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en ruim.
Riaan J - Jul 2018
Algehele gradering
Veilig. Netjies. Ruim.
Flamink Place se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek wil juis daai eetkamer in n volle kamer maak.
Cindy
Cindy P - Jun 2018
Algehele gradering
Ten volle toegerus en ruim vir 'n gesin om tuis te voel.
Anita B - Jun 2018
Algehele gradering
We'll always stay here in the future if we need a place in the area!
Mark-anthony D - Mei 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Corné V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik, vriendelike mense, baie goed ingerig.
Bernard James N - Mei 2018
Algehele gradering
Just perfect, clean, spacious, well equipped.
Jahné L - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, veilig, netjies en skoon.
Flamink Place se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit opreg!
Mark D - Apr 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut fantasties.
Baie maklik om te vind, baie naby aan alle geriewe, vriedelik ontvang. Beste prys wat ek so ver gekry het, ek het nou vir die res van die jaar bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
James D - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Johann L - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens!
Cindy-ann B - Mrt 2018
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Joane V - Mrt 2018
Algehele gradering
It's a beautiful place and it has everything you need.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Flaminklaan 20, Douglasdale, 2165, Gauteng