De Vreugd
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
-
Vanaf
R650R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Vreugd is in Mayville, Pretoria en bied B&B-verblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die verblyf beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kamer het ook 'n TV met DStv, lugversorging en 'n alarmstelsel. Gratis Wi-Fi beskikbaar.
Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Standaardontbyt is by die tarief ingesluit, maar ongelukkig nie vir beprekings wat met blits-aanbiedinge gemaak is nie. Ander maaltye is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar om te geniet.
Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkeerplek op die perseel.
Daar is ook 'n De Vreugd Restaurant & Kroeg op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng
- Gaste dink De Vreugd het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mayville Capital Park Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fred Nicholson-straat 404, Mayville, Pretoria, 0084, Gauteng