De Santa Villas
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Judy P - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
De Santa Villas se terugvoer
Good day Judy,
Thank you for your positive review.
Hope to see you soon.
Kind regards,
Marietjie
Maryke M - Feb 2024
Algehele gradering
Kos vir die siel.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie, Maryke, vir die positiewe resensie. Ons sien uit om jul weer te kan akkomodeer by De Santa Villas.
Elize B - Feb 2024
Algehele gradering
Beter as die beste in alle opsigte. Silwerskoon, fantastiese uitsig.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie, Elize. Ons hoop om jou binnekort te sien by De Santa Villas.
Klaradyn Toere M - Jan 2024
Algehele gradering
Net een woord is nodig "puik". Sal weer van De Santa Villas gebruik maak.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie Madelaine vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.
Bianca B - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie, Bianca, vir die positiewe resensie. Ons sien uit om jul weer te kan akkomodeer by De Santa Villas.
Linda E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing, vriendelike gashere, asemrowende see uitsig, gemaklik, goed to.
Lees meerDe Santa Villas se terugvoer
Baie dankie, Linda, vir jou positiewe resensie. Ons hoop om jul weer binnekort te huisves by De Santa Villas.
Rafieq L - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful hosts, comfortable premises, amazing views, peaceful environment.
Lees meerDe Santa Villas se terugvoer
Thank you, Rafieq, for the positive review.
We are looking forward to your next stay at De Santa Villas.
Melisandi K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige uitsig.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie, Melisandi, vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, puik diens, netheid en baie modern.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie Natasha vir jou positiewe resensie. Ons hoop om jou binnekort weer te sien by De Santa Villas.
Zelda B - Des 2023
Algehele gradering
Prentjie mooi plek.
De Santa Villas se terugvoer
Baie dankie, Zelda, vir jou positiewe resensie. Ons sien uit na jul volgende bespreking by De Santa Villas.
Liezl V - Des 2023
Algehele gradering
Perfeksie
Lees meerDe Santa Villas se terugvoer
Baie dankie Liezl vir jou positiewe resensie! Jy is meer as welkom om weer te kom kuier, dit was 'n voorreg om jou as 'n gas by De Santa Villas te kon akkommodeer.
Roland M - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik en waarde vir geld.
De Santa Villas se terugvoer
Goeie dag Roland. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en dat jul die tyd geniet het by De Santa Villas.
Groete
Marietjie
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britannica-rylaan 10, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap