Buffelsvley Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Antonie L - Mei 2024
Algehele gradering
Kamer was gerieflik met alles wat nodig was.
Bok V - Jan 2024
Algehele gradering
Puik gewees dankie.
Paul D - Apr 2021
Algehele gradering
Good location in a lovely setting, accommodation a little tired.
Angelika S - Okt 2020
Algehele gradering
Natuurskoon.
Lizé H - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig.
Hantie A - Okt 2019
Algehele gradering
Sal dit definitief aanbeveel.
Pierre R - Jul 2019
Algehele gradering
Die akkommodasie is nie waarde vir geld nie.
Lees meerSw M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi plaas, fasiliteite en kamer. Bestuur ongelukkig onbekwaam.
Lees meerAnonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Cornel S - Jan 2017
Algehele gradering
Karen en haar span se diens is die beste!
Buffelsvley Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit na die volgende kuier!
Hennie V - Jun 2016
Algehele gradering
Dit is 'n baie mooi vallei.
Buffelsvley Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien!
Sonja D - Sep 2014
Algehele gradering
Gasvry, sonder fieterjasies.
Irma S - Aug 2013
Algehele gradering
Wonderlike rus, wonderlike omgewing, wonderlike kos! Uitstekende diens!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas L69, Op die R37, Lydenberg, 1120, Mpumalanga