Blou Ivy
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blue Ivy bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Bela-Bela in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dir woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea waar daar 'n gemaklike dubbelslaapbank en 'n TV met OpenView-kanale is. Gratis WiFi word voorsien.
Buite is daar 'n gemeenskaplike braai-area in die lapa, 'n sonverhitte swembad en 'n Jacuzzi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffatweg 17, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom