Be My Guest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ria S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Rustige en veilige omgewing. Sal beslis aanbeveel.
Wayne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wilhelm D - Mrt 2024
Algehele gradering
Diefwering ontbreek.
Don-rico D - Feb 2024
Algehele gradering
Good value.
Jan M - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, ruim, goeie ligging, alles.
Wayne R - Des 2023
Algehele gradering
Excellent, the host was most accommodating. No invasion on your privacy.
Petro H - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik en naby aan alles.
Roxanne E - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet, beautiful loft in a safe suburb, close to everything.
Lees meerBe My Guest se terugvoer
Die gas is baie onredelik aangaande die netheid en skoonheid, aangesien die hele plek heeltemal skoongemaak word voordat nuwe gaste inboek. Daar was wel 'n blokkasie in die stort wat reggemaak is en in die vervolg gereeld na omgesien sal word.
Lanette J - Nov 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Steven B - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant and peaceful.
Kiera C - Okt 2023
Algehele gradering
Skoonheid was die tops.
Petro H - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en naby alles geleë.
Carika K - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Riana P - Mei 2023
Algehele gradering
Gemaklik, veilige, netjiese akkommodasie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 44, De Duin, Panorama, 7500, Wes-Kaap