Banhoek Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Banhoek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Zelda E - Mei 2021
Algehele gradering
Woorde kan nie beskryf hoe uitsonderlik hierdie plek is nie.
Banhoek Lodge se terugvoer
Dankie dat u die tyd geneem het om n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u ons verblyf geniet het. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien. Ek doen maar net my werk en sorg altyd dat ons gaste gelukkig is. Ek sal my suster ook laat weet dat u haar ontbyt geniet het.
Vriendelike Groete.
Andus Adams
Antionette L - Sep 2020
Algehele gradering
Prentjie mooi uitsigte.
Leon M - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was absoluut wonderlik.
Deon Felix C - Aug 2017
Algehele gradering
Beeldskoon daar tussen die wingerde.
Banhoek Lodge se terugvoer
Dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit.
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap