85th On Wigget unit 10
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 000R1 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
85th On Wigget unit 10 is 'n bekoorlike huis wat gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in Mosselbaai bied. Dit is 'n ideale plek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste kamer het 2 enkelbeddens, en die oorblywende badkamer het 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die verblyf maak van sonkrag gebruik wat die TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, stoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n toesluitmotorhuis en skaduparkeerplek vir 2 voertuie.
Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele. Verder is daar braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf het geslote-kringtelevisie, 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van George en Wiggett-weg, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom