55 On Ridge
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 55, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
55 On Ridge is 'n selfsorg-eenheid langs die hoofhuis wat sy eie ingang het. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg daar is 'n slaaparea met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak en linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is vir basiese selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstofie en 'n oond. Komplimentêre tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien.
Gaste kan in die tuin by die braai ontspan of ‘n skemerkelkie met sonsondergang geniet. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer en die bekende Knysna-koppe. Veilige parkeerplek beskikbaar agter 'n hek.
Die huis het ook ‘n kombuis, eetarea en ‘n sitarea wat lei na
'n braai-area buite. Die kombuis is ten volle toegerus en sluit ‘n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het ‘n dubbelbed en tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Ridge-rylaan 55, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 55 On Ridge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heuwelkruin Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-rylaan 55, Heuwelkruin, Knysna, 6571, Wes-Kaap