33 Degrees - South Flat 2
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 62
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Kristy-lee W - Nov 2023
Algehele gradering
The stay itself was very nice. But the logistics surrounding the issue were bad.
Lees meerGino V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende plekkie.
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Hallo Gino,
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer ivm ons eenheid en diens. Ons is baie dankbaar vir die goeie verslag en streef werklik daarna om net die beste diens te lewer aan al ons gaste. Julle is so welkom om ons weer te besoek en ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Gastehuis-groete en seënwense,
Stella
Samukelo M - Jun 2023
Algehele gradering
Great holiday escape destination.
Sandra O - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Dorothy T - Feb 2021
Algehele gradering
The unit was clean and comfortable.
Shaun K - Jun 2019
Algehele gradering
Great accommodation, it feels like home.
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Thank you for such a great response. So happy to hear that you enjoyed your stay.
Devandran N - Feb 2019
Algehele gradering
Perfect place.
Marius S - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename ervaring.
Anita R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie ontspanne en elke sent die moeite werd!
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Hi Anita
Baie dankie vir jou besoekie aan ons en ook die positiewe terugvoering. Julle moes voete natgemaak het in die swembad.
Bly gesëend
Groete
Daisy
Louise B - Sep 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie het voldoen aan al ons behoeftes.
Mark W - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie, welversorgde eenheid.
Patsy C - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en diens.
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Baie dankie, Patsy. Ons hoop ons sien julle weer binnekort.
Yoland N - Nov 2017
Algehele gradering
Awesome place.
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Thank you for your stunning review, we appreciate it!
Drikus L - Okt 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, goeie waarde vir geld.
33 Degrees - South Flat 2 se terugvoer
Hi Drikus,
Every day we hand the business and each guest over to God for his blessing and protection.
We give him the glory and thanks giving for hearing.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arthurstraat 1, Ingang in Pearce-singel, Gonubie, oos-Londen, 5257, Oos-Kaap