Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

185 on BEACH Boutique Suites and Apartments

Selfsorg
Seaside Studio
Vanaf R3 000
R3 000 R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaside Studio is 'n knus oopplan-ateljeewoonstel met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank wat geskik is vir 'n kind, 'n badkamer en 'n kombuis in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die klein maar sjiek badkamer het 'n glasstort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv, gratis onbeperkte WiFi, lugversorging en strykgeriewe. Deur die glasstapeldeure is daar 'n lieflike binnehof waar gaste kan braai en die omliggende see-uitsigte kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Deluxe Suite
Vanaf R3 200
R3 200 R2 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die romantiese Seaside Deluxe Suite met lugversorging bied manjifieke see-uitsigte van Tafelberg en Duiwelspiek, sowel as oor die Bikini-strand se baai. Die knus slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en see-uitsigte. Gaste kan die deur ooplos om die gedreun van die branders te geniet. Die aparte sitarea het groot skuifdeure wat na die balkon lei sodat gaste die uitsigte oor die see en berge en die klank van die branders kan geniet. 'n Dubbelslaapbank is ideaal vir 2 klein kinders of 'n volwassene indien gaste op 'n begroting is. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye by die etentafel met 'n uitsig oor die see geniet. 'n TV met Netflix- en DStv-kanale is beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n nuwe Weber-gasbraai op die balkon. Gaste sal mal wees oor die badkamer met 'n groot glasstort met 'n uitsig oor die branders. Die gemaklike granietsitplek en verhitte handdoekrelings bied gerief en 'n gevoel van luuksheid.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Luxury Apartment
Vanaf R3 400
R3 400 R2 210
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Seaside Luxury Apartment het 'n daktuin met 'n uitsig oor die branders. Die romantiese slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor die baai. Die aparte sitkamer het 'n dubbelslaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea en kombuis het 'n oopplan-uitleg en lugversorging, en is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix, DStv, 'n DVD-speler, onbeperkte WiFi, lugversorging, 'n wasmasjien, strykgeriewe en 'n gasbraai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaview Luxury Suite
Vanaf R3 400
R3 400 R2 210
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die romantiese Seaview Luxury Suite bied see- en berguitsigte, veral vanaf die balkon. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n sitarea, 'n lessenaar en 'n tafel. Die luukse badkamer het 'n romantiese spa-bad, 'n glasstort, 'n verhitte handdoekreling en 'n toilet. Daar is 'n aparte sitarea met 'n gemaklike slaapbank vir 1 volwassene of 2 kinders. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, 'n induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix en DStv, 'n DVD-speler, onbeperkte gratis WiFi, 'n kluis en strykgeriewe in. Die kamers vloei na die beskutte balkon met 'n Weber-braai, stoele en 'n tafel waar gaste kan eet terwyl hulle oor die branders uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wavecrest Premier Suite
Vanaf R3 400
R3 400 R2 210
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wavecrest Premier Suite is 'n oopplan-suite met 'n koninggrootte-bed, 'n kombuisie en 'n badkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaat-induksiestoof, breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Lugversorging, Netflix, DStv en gratis onbeperkte WiFi is in die eenheid beskikbaar. Op die groot balkon kan gaste braai, eet of ontspan terwyl hulle die uitsig oor die golwe en swembad inneem.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seaside Penthouse
Vanaf R4 000
R4 000 R2 600
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Seaside Penthouse bied see- en berguitsigte vanaf die 2 solder-slaapkamers. Die romantiese Out of Africa-slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lessenaar en volledige badkamer. Marina Suite het see-uitsigte, 'n koninggrootte-bed, 2 enkel-uittrekbeddens vir kinders, 'n en suite-badkamer en 'n daktuin met sonstoele, sitplek en 'n uitsig oor die swembad en see. Die volledige oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en lei na die safaristyl-sitkamer wat na 'n privaat balkon met braai- en eetgeriewe lei. Gratis onbeperkte WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix, DStv, 'n DVD-speler, lugversorging, verhitte handdoekrelings, 'n kluis, strykgeriewe, strandhanddoeke, haardroërs en komplimentêre tee, koffie en toiletware word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starlight Premier Suite
Vanaf R4 000
R4 000 R2 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Starlight Premier Suite het 'n koninggrootte-bed vanwaar gaste die branders by Bikini-strand kan sien. 'n Gemaklike rusbank word in 'n slaapbank vir 'n kind omskep. Die ruim en suite-badkamer met see-uitsigte het 'n luukse spa-bad, 'n stort, 'n dubbelwasbak, verhitte handdoekrelings, 'n toilet en 'n bidet. Die elegante kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, sodat gaste ligte maaltye kan voorberei om op die balkon te eet, saam met braaivleis. Ander geriewe sluit lugversorging, onbeperkte gratis WiFi, strykgeriewe, 'n kluis, 'n platskerm-TV met Netflix- en DStv-kanale, komplimentêre tee, koffie en toiletware in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite
Stort, Spa-bad, Toilet met bidet
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Opsionele ontbyte kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.

Huisreëls

Die verblyf het omsetters met batterye, en die geiser gebruik sonkrag.
Opsionele ontbyt kan vooraf bespreek word teen 'n ekstra fooi.
Laat ons asseblief weet as jy enige spesiale versoeke het.
Kredietkaartbetalings is beskikbaar via veilige internetkoppeling.
Balans is betaalbaar met aankoms.
Rook en troeteldiere is verbode.
Ongemagtigde besoekers word nie toegelaat nie.
Die eienaar neem nie verantwoordelikheid vir enige besering of verlies wat op die perseel mag plaasvind nie.
Deur die perseel te betree, aanvaar ouers dat hulle verantwoordelik is vir die veiligheid van hulle kinders en vir die kinders se gedrag.
Gaste moet asb. bedagsaam wees teenoor hulle bure en moenie geraas maak wat die bure sal steur nie.
Raserige en afbrekende gedrag wat deur die bestuur as gevaarlik beskou word, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R3 000 R1 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 185, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22e75f4fdc735f674e0bf7b772207b6433f412e99ad5756ea826d30a723acf2129fd08e25259dbc09fa907ffce5af1d7759?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 185 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.166666648363 18.857110139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem