Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
97 lekke plekke om te bly
Rest at No 10 is 'n woonstelletjie wat gerieflike selfsorgverblyf bied. Rest at No 10 is in Port Owen in 'n marina ...
Harbour Lights is in Port Owen in Velddrif geleë en bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die hawe. Die een...
Moonlight 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Owen, Velddrif. Die woonstel bied 'n pragtige ui...
Kingfisher Heads 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Velddrif. Die kompleks is naby die rivier en r...
Moonlight @ Port Marina is in Port Owen geleë, 'n marina in die dorp Velddrif. Die woonstel bied slaapplek aan 4 g...
Unit 32 Port Owen Marina is 'n selfsorg-eenheid in privaat besit wat in die veilige Port Owen Marina-kompleks op di...
Vicolo Pellicano bied selfsorgverblyf in die klein Weskusdorpie, Velddrif. Dit is naby besienswaardighede soos die ...
Port Owen is in Velddrif aan die Weskus geleë. Die goed toegeruste woonstelle en chalets van die Port Owen-kompleks...
47onWaterkant bied netjiese selfsorgverblyf in Velddrif, naby die bekende Bokkomlaan waar gaste restaurante en koff...
39 on Admiral is 'n lieflike, ruim vakansiehuis met 'n private jetty op Admiral-eiland in Port Owen. Die huis bied ...