Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 3 - 229 lekke plekke om te bly
Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan ve...
Beautiful Cottage is in die rustige voorstad, Bryanston, Sandton, Gauteng geleë en is 'n ideale opsie vir sakereisi...
Phil's at The Glades is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige residensiële kompleks wat op die Riverglades Landgoed in ...
The Pepper Tree B&B is in die pragtige buurt in Sandton geleë en daar is lekker paadjies in Paulshof wat geskik is ...
Phil's Country Loft is 'n selfsorgdorpshuis op 'n veilige landgoed in Salfred, Sandton. Die landgoed is ideaal gele...
Hierdie elegante lodge is geleë in Morningside Manor, een van Sandton se veiligste en rustigste voorstede en kyk ui...
Reserved Suites Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Lombardy-kompleks in Broadacres, Fourways. ...
Elizabeth Manor Guest House Sandton is sentraal geleë. Dis net 3 minute van Sandton se SSG af, tog is die atmosfeer...
Die Dynasty Forest Sandown Serviced Apartments word deur die Dynasty Property Group besit, wat ook die Dynasty Fore...
Festina Lente is in die noordelike voorstad van Hurlingham, in Sandton geleë. Dié voorstad is net 2 km vanaf die ge...