Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 2 - 229 lekke plekke om te bly
The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige w...
Rivonia Premier Lodge is in 'n sekuriteitsarea in die stil woonbuurt Edenburg geleë. Dit bied maklike toegang tot a...
Serene Guest Manor bied B&B-verblyf en is in ’n veilige landgoed met valhekke in Fourways, Johannesburg. Hierdie ga...
Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die ...
Medon Luxury Suites is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Sandton. Die woonstel bied slaapplek aan 4...
OAM The View is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside. Dit is ideaal vir 'n paartj...
Oaklands Inn and Conference Centre is in Ferndale, 'n buurt in Randburg geleë. Hierdie B&B bied verblyf in 20 dubb...
Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, g...
Vir luukse akkommodasie in Sandton, hoef jy nie verder te soek as na die No 5 on Franschoek nie. Ons lê te midde va...
Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar ...