Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 60 lekke plekke om te bly
Beach Music is 'n troeteldiervriendelike selfsorghuis in die kusdorp Sandbaai. Die eiendom is die ideale basis vir ...
Kwikstertjie is 'n pragtige vakansiehuis in die Sandbaai-distrik van Hermanus, naby Onrusstrand. Hierdie huis bied ...
Our Place 1 is in die idilliese kusdorpie Sandbaai geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis wat perfek is vir 'n klei...
Heavenly Breeze is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, 350 m vanaf die prentjiemooi kuswandelpad. Die huis het 'n ...
Saffron House is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Sandbaai en bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n ...
Seaview 110 is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Dit is net 'n entjie vanaf Sandbaaistrand e...
See Akker Cottage is 'n oulike kothuis in Hermanus en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die strand...
Quaint Cottage is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n aparte erf in die hartjie van Sandbaai, net buit...
Moondust Familiehuis is 'n lieflike selfsorghuis in Sandbaai, Hermanus, net 'n entjie van die kuspaadjie, swemstran...
Villa Azure is in Sandbaai, Hermanus, 'n prentjiemooi dorpie bekend vir 'n pragtige omgewing, walvisse en sjampanje...