Indien jy Prieska besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prieska.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prieska Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prieska accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prieska akkommodasie
Bladsy 6 - 16 lekke plekke om te bly
Villa de Ghaap Guesthouse is geleë waar die Oranje- en Vaalriviere mekaar ontmoet in die rustige Noord-Kaap. Gaste ...
Elsa's @ 27 is 'n ou Karoo-huis in die dorp wat uit die 1950's dateer, en is gerestoureer in 3 en suite-slaapkamers...
Mirage Toeriste Kamers is die ideale oornagplek vir reisigers in Britstown op die N12-roete. Gaste kan kies uit 3 ...
Transkaroo Country Lodge is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë, en bied landelike styl en gasvryheid in ...
Vyfster The Old Jail bied gerieflike verblyf in die ou Britstown-gevangenis wat opgeknap is om as gastehuis te dien...
Rooidam Campsites is die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Skiereiland en is in Britstown geleë. Hierd...
Rooidam Cottages is die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Skiereiland in Britstown. Hierdie verblyf bi...
Tented Camp Britstown is bied verblyf in tente en is in die boonste Karoo-streek langs die N10, sowat 18 km vanaf B...
Wingerdzicht bestaan uit 2 losstaande kothuise,Thompson Cottage (slaapplek vir 3) en The Garden Manor (slaapplek vi...
Pecan View is naby die Oranjerivier in Groblershoop geleë. Hierdie smaakvol gemeubileerde eenheid spog met 'n pragt...