Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Potchefstroom
4.1/5
volgens 931 resensies

Lees regte resensies van Potchefstroom van 931 geverifieerde gaste.

Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Potchefstroom akkommodasie

Bladsy 8 - 143 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

River Cottage is 'n privaat plaaskothuis op die oewer van die Vaalrivier aan die Vrystaat-kant, net 20 km van Potch...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense

@ Mosaic 6 is 'n enkelwoonstel in die hartjie van Potchefstroom en hoewel dit in 'n rustige deel van die dorp geleë...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Flutterby Guesthouse is in Baillie Park, Potchefstroom en bied verblyf in eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense

Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Gaste Plaashuis Oudevlei is op ’n plaas 12 km vanaf Potchefstroom geleë en bied 'n heerlike wegbreeknaweek in enige...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense

Twelve on AJ is net 2 km vanaf NWU geleë en is ook naby hospitale, skole en sportstadions, sowel as die middedorp. ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Vanaf R650
R650 R553
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)

Oppi-Oewer bied bekoorlike verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel en is in 'n stil woonbuurt in Oe...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Michael-Angelo Gastehuis is net 'n entjie vanaf hoofroetes na Johannesburg/Klerksdorp (N12) en Carletonville/Viljoe...

Konferensiegeriewe
Swem
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense

Bakoor Plaas Akkommodasie bied 5 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vana...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Fietsry
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Riebeeck Kothuis bied verblyf in 'n knus selfsorgeenheid en 'n kothuis in Potchefstroom Die selfsorgeenheid bied ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem