Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 6 - 143 lekke plekke om te bly
Vaal River Views is 'n selfsorghuis in Vanderbijlpark wat met 'n asemrowende uitsig oor die Vaalrivier en die omlig...
Uitrusten is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in 'n buurt in Potchefstroom. Dit is naby geriewe in ...
Villa-né Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Baillie Park, Potchefstroom, geleë is. Dit is ide...
Elgro Hotel is ’n plaasstyl-hotel in die universiteitsdorp Potchefstroom. Gaste kan kies tussen kamers wat lugvers...
De La Grace is 'n gastehuis vir onafhanklike reisigers in Potchefstroom. Daar is 1 eenheid met 'n waaier wat slaap...
Birdsview Guesthouse is in Potchefstroom geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is ...
Ancient Emperor Guest Estate is 'n landgoed met 'n Romeinse tema in Potchefstroom. Dit is op die N12 Treasure Route...
Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer. Verblyf is besk...
Rehati is 'n bekoorlike gastehuis in Potchefstroom. Dit is naby winkelsentrums, skole, besighede, restaurante en ko...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer