Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Parow
4.4/5
volgens 118 resensies

Lees regte resensies van Parow van 118 geverifieerde gaste.

Indien jy Parow besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow akkommodasie

Bladsy 9 - 88 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense

Eagles Rest is in die veilige voorstad Welgelegen geleë. Dit is op die drumpel van bekroonde wingerde soos De Grend...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

Trixie Self Catering Apartment is op die eerste verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Parow in Kaapstad geleë en ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Angel's Corner is 'n gerieflike gastehuis is Parow-Noord, in die noordelike voorstede van Kaapstad. Verblyf word in...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Beaucap

Selfsorg in | Avondale, AvondaleParow
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Beaucap is in Avondale Parowen geleë en bied gerieflike verblyf aan 2 gaste. Dis naby winkels en restaurante en Kaa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense

Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaa...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Selfsorg
Vanaf R720
R720 R612
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)

Olympia is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Parow-Noord en naby die geriewe geleë wat dit ideaal vir sakereis...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense. Sommige van die oopplan...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 10 km van Parow
Langtermyn-verblyf 15% af!

Alexia Lodge & Spa

Lodge in | Goodwood, GoodwoodNoordelike Voorstede
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)

Alexia Lodge & Spa is in Goodwood, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of gaste is w...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf R600
R600 R510
per nag (plek vir 2)

Aanbod 15% af!
Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)

Gradon Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Bellville en is net 'n entjie se ry vanaf die Kaapse middestad,...

Vanaf R700
R700 R595
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Table Mountain Views bied vakansieverblyf onder die Tygerberg-heuwels in die noordelike voorstede van Kaapstad. Hie...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem