Indien jy Paarl besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paarl.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paarl Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paarl accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paarl akkommodasie
128 lekke plekke om te bly
Afrika Pearl Gastehuis is in die middel van die Paarl geleë, net 60 km van Kaapstad af. Daar is pragtige eenhede me...
Middelplaas Paarl Guesthouse bied gerieflike, sakpas en gehalte-verblyf in die Paarl, 'n prentjiemooi dorp in die K...
Dorpsig Cottage bied selfsorgverblyf in Klein Drakenstein in die Paarl. Die kothuis is aan die voet van Middagberg ...
Paarl Mountain Lodge is aan die voet van die Paarlberg in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Met gasvryheid...
Royal Pearl is 'n bekoorlike eenheid wat in Paarl geleë is en gerieflike verblyf aan gaste bied. Dit is naby verske...
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik...
Sneeukop Mountain Cottage is bo die wingerde op 'n werkende plaas in Paarl geleë en bied 'n 360 grade-uitsig op die...
d'Olyfboom Guest House is op die d'Olyfboom-familieplaas. Dis sentraal geleë en spog ook met asemrowende uitsigte o...
Groendraai Accommodation is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal ...
Zonnevanger is 'n gastehuis op 'n plaas in privaatbesit, halfpad tussen die Paarl en Wellington sowat 9 kilometer v...