Indien jy Mill Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mill Park.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mill Park Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mill Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mill Park akkommodasie
Bladsy 2 - 20 lekke plekke om te bly
Two Lions Guesthouse is naby Port Elizabeth Gholfklub in Gqeberha. Die verblyf is naby 'n verskeidenheid restaurant...
Milbury Gastehuis het elegante, unieke gaste-suites wat ruim en weelderige verblyf in die boomryke Mill Park-woonbu...
The Orchards Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid met sy eie ingang op 'n woonerf in Mill Park, G...
Ascot Place is in Greenacres, die sentrale, boomryke woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is net 6 min...
Chelmsford Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n woongebied in die stil vallei van Essexvale, by Baakensri...
Kingwill Cottage is in die stil, veilige en boomryke woonbuurt Mill Park, in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabe...
A&A Guesthouse is langs 'n gholfbaan geleë, naby aan 'n winkelsentrum en binne kort ry-afstand van die strand. Die ...
Lemon Tree Lane is geleë in rustige, boomryke voorstad in Gqeberha (Port Elizabeth). Die eenheid is naby aan al d...
Corner Cottages is in Gqeberha (Port Elizabeth) en bied verblyf in gerieflike eenhede op die grondverdieping. Elk...
The Mill Park Oasis is 'n selfsorgvilla in Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie vakansiehuis is in 'n beko...