Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Magoebaskloof
4.7/5
volgens 649 resensies

Lees regte resensies van Magoebaskloof van 649 geverifieerde gaste.

Indien jy Magoebaskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Magoebaskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Magoebaskloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Magoebaskloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Magoebaskloof akkommodasie

Bladsy 6 - 77 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Crabapple Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf op die werkende plaas Diepgelegen in Magoebaskloof, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)

Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Forest View Cabins is 14 km buite die tropiese dorp Tzaneen geleë, en word omring deur die majestueuse Wolkberge en...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense

The Stables and The Loft @ Glenogle Farm is 'n privaat landgoed wat tussen denneplantasies in 'n pragtige, bergagti...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 520
per nag, vir 6 mense

Coral Tree Campsite is 'n kampeerterrein in privaat besit op 'n plato van die Magoebaskloof-woude. Dit is slegs ber...

Braaiplek
Voëlkyk
Swem
Vanaf
Vanaf R1 520
per nag, vir 6 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)

Green Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Magoebaskloof net buite Haen...

Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf R995
R995 R896
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Ontdek 'n magiese plek waar die berg en rivier ineenvloei en 'n gees van avontuur geskep word. Magoebaskloof Advent...

Braaiplek
Gratis WiFi
Forelhengel
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Ha'Penny Hill is 'n losstaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel net 12,7 km buite T...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Mountain Fly Fishing is op 'n 300 hektaar-plaas by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die pr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kunsvlieghengel
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Magoebaskloof Mountain Lodge bied selfsorgverblyf in chalets of oornagverblyf in oopplan-gastekamers sowat 5 km van...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)

Graceland Eco Retreat grens aan die woud en plantasies van Magoebaskloof en die Woodbush Woudreservaat, en bied 'n ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem