Indien jy La Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in La Lucia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van La Lucia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as La Lucia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
La Lucia akkommodasie
32 lekke plekke om te bly
Annie's Self Catering is 'n gastehuis in die luukse woonbuurt La Lucia, net noord van Durban, KwaZulu-Natal. Dit bi...
On the Beach is 'n lieflike gastehuis met 'n uitsig oor die see in Glenashley, Durban-Noord, en bied ruim en gerief...
Bentley On The Beach is op die ongerepte en stil strand op die Promenade in Glen Asley in Durban-Noord geleë. Ver...
Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Oosku...
14 on Braemar is 600 m vanaf die strand in La Lucia en bied selfsorgverblyf in woonstelle met lugversorging wat elk...
Maison - H Guest House is in Umhlanga Rocks. Die Mauritiaanse herkoms is te bespeur aan die Franse gevoel wat vrien...
Shelbourne Lodge is in die spoggerige woonbuurt La Lucia in Umhlanga geleë. Dié lodge is anders as 'n tradisionele ...
Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak mees...
Cobalt House is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met sy eie ingang op die eienaar se perseel in La Lucia, Durban. Dit...
Dié bekoorlike bungalow is 'n ideale wegbreekplek in die hartjie van Umhlanga. Die ruim privaathuis is in 'n rustig...