Indien jy Krugersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Krugersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Krugersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Krugersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Krugersdorp akkommodasie
Bladsy 4 - 82 lekke plekke om te bly
Hole in One Boutique Hotel is 'n luukse boetiekhotel wat in 'n koloniale-styl getooi is. Dié gastehuis het 'n resta...
Ons Huisie bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op 'n kleinhoewe in Steynsvlei...
The Maple Tree is in Kenmare, Krugersdorp, veral bekend vir sy goudmynbou. Hierdie huis is 'n ideale wegbreek vir d...
Die Blom bied oornagverblyf in die bestuurder se hoofhuis in Krugersdorp-Noord. Dit is op die rand van die Wieg van...
Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospit...
Alto Log Cabin is op die dolomietriwwe van die Kromdraai-area in die Wieg van die Mensdom geleë. Dié bekoorlike ho...
Lieu De Grace bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nooitgedacht, Krugersdorp. Dit is 'n uitstekende ops...
Swartbessie is in Rant-en-Dal, Krugersdorp, geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of gaste wat op soek...
Camino Manor Guest House is 'n beeldskone B&B in die noordelike voorstede van Krugersdorp. Dié huis is een van die ...
Aviators Retreat is in Noordheuwel, Krugersdorp geleë en word deur 'n familie besit en bestuur. Hierdie gastehuis i...