Indien jy Klerksdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klerksdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klerksdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klerksdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klerksdorp akkommodasie
Bladsy 2 - 58 lekke plekke om te bly
Twins Guest House is in Wilkoppies, 'n stil woonbuurt in Klerksdorp, stapafstand vanaf Wilmed Park Privaat Hospitaa...
9 Bee bied 2 gastekamers op die eienaar se eiendom in Klerksdorp. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste op pad ...
Divine Inn bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Flamwood, Klerksdorp en is 750 m vanaf verskeie winkels en restau...
Rheboksfontein Gasteplaas is 10 km buite Klerksdorp en bied gerieflike en sakpasverblyf. Verblyf is beskikbaar in...
Villa Med is in Wilkoppies geleë, 'n deftige en gevestigde woonbuuurt binne stapafstand vanaf die mediese fasilitei...
Huis van Seisoene bied moderne gastekamers in Klerksdorp wat langs die Sunningdale Hospitaal geleë is en ideaal is ...
Sweet Caroline is 'n gastehuis en bied verblyf in Klerksdorp, Noordwes. Hierdie eenhede is die ideale opsie vir sak...
Van Bruggen Inn is 'n lieflike, knus kamer op die bestuurder se perseel in La Hoff, Klerksdorp. Dit is ideaal vir r...
Tristan's Place Guest House is die toonbeeld van rustigheid en moderne sierlikheid. Dit is in die hartjie van Wilme...
Beryl1 Guest House bied verblyf in luukse kamers in Flamwood, 'n rustige en moderne residensiële area in Klerksdorp...