Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kimberley
3.9/5
volgens 791 resensies

Lees regte resensies van Kimberley van 791 geverifieerde gaste.

Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kimberley akkommodasie

Bladsy 7 - 102 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)

Spectacular Private Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kimberley wat naby die dorp se besienswaardighede en ander...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense

Dankie Pa Guest House bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley, naby besienswaardighede soos die lughawe, d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Kroeg
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense

Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugv...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wildritte
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense

Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 4 mense

Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Vanaf R790
R790 R672
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense

Dié selfsorg-gasteplaas is op 'n pragtige plaas in die Noord-Kaap, net 12 km buite Kimberley, geleë. By Mein Heim E...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)

Die Palms Unit 5 is luuks en is in 'n rustige, veilige kompleks geleë. Die verblyf beskik oor gehaltegeriewe en het...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

Kuhns Rus en Vrede Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n vreedsame woonbuurt in Kimberley, wat naby winkels, fli...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

Eden Guest House bied gastekamers in Kimberley en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby ver...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Eden Estate bied gerieflike, ongekunstelde verblyf minder as 5 km van Kimberley se lughawe af, en minder as 3 km va...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 490
per nag, vir 2 mense

Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small ...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 490
per nag, vir 2 mense

Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem