Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 3 - 37 lekke plekke om te bly
Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die weskus dorp Kei Mouth. Die huis beski...
Kei Sands Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Keimond op die oewer van die Keiriviermonding in die Oos-Kaap...
Amethyst Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis vir 6 in Keimond en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vri...
Kei Sands 11 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Keimond met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkam...
Pumlani is 'n bekoorlike strandfronthuis in Kei Mouth wat selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte bied. Hierdie h...
O'KEI bied selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingvakansiehuis in Keimond wat die ideale ligging vir gesinne en vrie...
Kei Sands Unit 12 is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Keimond. Die woo...
Kei Sands 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 4 gaste bied in 'n veilige kompleks in Kei Mouth, Oos...
Kei Sands 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n vakansie-oord by die strand in Keimond. Die woonstel bied slaapplek aan 4 ...
Kei View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Groot-Keirivie...