Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 435 lekke plekke om te bly
4 Zwaan is 'n eksklusiewe strandfronteenheid in Paradise Beach in Jeffreysbaai. Dit is enige natuurliefhebber se dr...
Zonnenzee bied selfsorgverblyf in Paradise Beach, 'n voorstad van Jeffreysbaai en is ideaal vir 'n klein gesin of g...
The Beach House is 'n lieflike huis in Noorsekloof, Jeffreysbaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Die h...
JBay Beachfront Apartment is in die Diaz Views-kompleks in Jeffreysbaai. Hierdie toevlugsoord aan die kus het 'n as...
Hierdie selfsorgeenheid is op die strand in Jeffreysbaai geleë. Dié eenheid bied direkte toegang tot die strand. Da...
Casalinga On Diaz is op die strandfront in Jeffreysbaai en bied gerieflike verblyf net 80 m van die strand af. Ve...
Paradise Sands 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die kompleks is tee...
Eureka Beach Unit is 'n heerlike selfsorgwoonstel wat na die strand front in Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai...
Waterkant 2 bied lieflike verblyf op die strand en is stapafstand vanaf Jeffreysbaai se wêreldberoemde branderry-be...
Charlotte @ Paradise Beach is 'n selfsorghuis in Paradise Beach, Jeffreysbaai, net 200 m van die strand af. Dié d...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer