Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
438 lekke plekke om te bly
Paradise Self-Catering Units is in Paradise Beach naby Jeffreysbaai en St. Francisbaai geleë en word maklik met 'n ...
The Blue Dragonfly is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Die dek bied '...
Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste ...
Marina Martinique 1152 is 'n ruim selfsorghuis aan die waterfront in die Marina Martinique geleë en het slaapplek v...
Enchanting Views - 22 Kingston Plek is 'n moderne en luukse woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die woonst...
Sunset Sands is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n kompleks in Jeffreysbaai net 'n paar meter vanaf d...
Marina View is 'n ruim grondvloerwoonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié moderne selfsorgwoonstel bied sla...
La Caribe 55 is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Marina Martinique, 'n landgoed in die kusdorp Je...
Claptons Cottage 12 is 'n lieflike selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks langs die pragtige kanale van Marina Mar...
On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. ...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer