Indien jy Humewood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Humewood.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Humewood Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Humewood accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Humewood akkommodasie
Bladsy 8 - 14 lekke plekke om te bly
Corner House Accommodation is ideaal geleë in die kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), slegs 1,...
Manor House on 2nd is 'n luukse drieslaapkamerhuis wat sentraal in Gqerberha geleë is en dit is ideaal vir 'n gesin...
Studios on 2nd - Studio 3 is 'n selfsorgkothuis net 50 m vanaf Hobiestrand en dit is ideaal vir 'n gesin of groep v...
Studios on 2nd bed verblyf aan in 2 ateljee-eenhede. Studio 1 het 'n koningingrootte-bed in 'n aparte kamer vir 2 ...
The Palace Guest House bied B&B-verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth). Dié dorp is teen die kus en spog met die perf...
Hobie Beach Guest House bied luukse verblyf in die eksklusiewe kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabe...
Wagtails Guest House bied warm gasvryheid in ’n siersteengebou. Daar is verskeie stoep en ’n kleurvolle landskap vi...
Beachfront Living at its Finest is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Somerstrand. Die woonstel spog met 'n uitstekend...
Abalone Guest House is in die pragtige strandfront-woonbuurt, Somerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Gqebe...
Mantis No5 Boutique Art Hotel is net 200 m van die strand af en bied verblyf in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabe...