Indien jy Hermanus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hermanus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hermanus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hermanus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hermanus akkommodasie
Bladsy 9 - 381 lekke plekke om te bly
Pacem is in Voëlklip, Hermanus, 'n rustige area van dié gewilde kusdorpie. Die huis het 'n pragtige berg- en see-ui...
Simplicity with an Ocean View is 'n oulike vakansiewoostel op die tweede verdieping van Hermanus Beach Club in Herm...
Our Hermanus House is 'n pragtige selfsorghuis in 'n stil straat naby die hartjie van Hermanus. Die huis is ideaal ...
@ Nelson is 'n selfsorgeenheid in 'n veilige kompleks in Hermanus en is sentraal naby hospitale, winkels, restauran...
Hermanus At Home is in 'n baie stil woonbuurt in Hermanus geleë. Die gastehuis is 'n paar minute se stap vanaf di...
Norfolkden Strandhuis is 'n selfsorgvakansiehuis in die pragtige Voëlklip-area van Hermanus. Die huis is 700 m vana...
Huisi by di C is op die Hermanus Beach Cub-landgoed en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is n...
CView is in Beach Club, Hermanus geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby ver...
Inn 201 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Voëlklip, Hermanus. Hierdie eenhe...
Eastcliff Cottage is deel van 'n oorspronklike huis in Hermanus wat in 1940 gebou is en nog met 'n pragtige denneho...
Hermanus is 'n kusdorp in die Wes-Kaap wat veral vir visvang, watersport en walviskyk gewild is. Die dorp is ook bekend vir die jaarlikse Walvisfees waar die Suidelike noorkapper, 'n reuse walvissoort, gesien en gevier word. Duisende toeriste regoor die wereld kom kuier hier, g'n wonder die dorp het... Lees meer