Indien jy Germiston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Germiston.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Germiston Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Germiston accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Germiston akkommodasie
Bladsy 3 - 50 lekke plekke om te bly
Sweet Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n woonstel met 2 kamers. Die woonstel is geleë in 'n veilge ko...
Towers Lodge is 'n B&B geleë in Elspark, in 'n spoggerige woonbuurt langs die N17-snelweg. Ons is naby aan restaura...
Emperor Lodge and Tours bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Germiston. Dit is die ideale opsie vir 'n ...
5 On Cologne is 'n knus eenheid wat in Gerdview, Germiston geleë is en bied verblyf naby O.R. Tambo Internasionale ...
Colourful Horizons is 'n pragtige vakansiehuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van di...
Serene @ 5 on Cologne bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Germiston. Dit is ...
The Bedford View Guest House is in Bedfordview geleë en is naby die sakekern, Edenvale, Germiston en die middestad....
Sun Staycation is 'n kontemporêre selfsorghuis in Solheim, Germiston. Dit is net 11 km vanaf Kempton Park Golf Club...
Kom ervaar die atmosfeer van vervloë dae met al die moderne geriewe. Dakota Lodge is gerieflik in die beeldskone, g...
Caesar Accommodation bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Sender...