Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van George
4.7/5

Lees regte resensies van George van 1518 geverifieerde gaste.

Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George akkommodasie

Bladsy 8 - 283 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)

Georgian Blue is 'n klein tuinwoonstel wat vas is aan die eienaars se huis in George. Die woonstel is ideaal vir di...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf besk...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Bergsig Apartment bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Denn...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)

Woodpecker Corner is 'n lieflike vakansiehuis in Bos En Dal, George. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)

Little Fern, Peace Lily and Lavender Inn is in George en bied pragtige uitsigte oor die voet van die Outeniekwaberg...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 430
per nag, vir 6 mense

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R2 430
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Sable Hill bied selfsorg-eenhede wat pragtig versier is op 'n rustige plaas aan die voet van die Outeniekwaberg. Hi...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)

Oupa se Pitte Bottom Unit bied selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid op die onderste verdieping in Heroldsbaai, Wes-Ka...

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 650
per nag, vir 5 mense

House Next Door is 'n lieflike selfsorghuis in 'n rustige, privaat tuin in George in die Wes-Kaap. Die huis maak va...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 5 mense

Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense

Dutton's Cove Guesthouse en Dutton's Cove Restaurant is in die hartjie van die Tuinroete naby George Lughawe geleë....

Veilige Parkering
Kroeg
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Vanaf R1 150
R1 150 R1 035
per nag, vir 2 mense

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem