Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Franskraal
4.6/5
volgens 130 resensies

Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.

Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal akkommodasie

Bladsy 10 - 56 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Franskraal
Gratis kansellasie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Town Lodge Gansbaai skuil in die hartjie van die wêreld se withaaimekka en bied gerieflike verblyf, 'n bedrywige at...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

Schooner House

Gastehuis in | Gansbaai, GansbaaiWes-Kaap
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)

Schooner House, voorheen bekend as Gansbaai Boarding Lodge is sentraal in Gansbaai geleë en het 'n uitsig oor die h...

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke kothuis met 'n heerlike warm atmosfeer. Dié selfsorgkothuis h...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Swem
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Langtermyn-verblyf 30% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense

Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van...

Swembad
Gratis WiFi
Swem
Kroeg
Gratis kansellasie
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)

Lagom Place at Romansbaai is 'n luukse vakansiekothuis 120 m vanaf die strandpaadjie op die Romansbaai Beach and Fy...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
WiFi
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 4)

Forest Cabins at Romansbaai bied unieke en privaat verblyf op die eksklusiewe Romansbaai Beach and Fynbos Estate in...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

"Oom Piet" is net 100 m van Gansbaai se hawe af geleë en het wonderskone uitsigte oor Walkerbaai. Die akkommodasie ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)

1 Harbour Way

Selfsorg in | Gansbaai, GansbaaiWes-Kaap
Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense

1 Harbour Way is 'n bekoorlike selfsorghuis in Gansbaai, 'n kusdorpie in die Overberg-streek. Hierdie huis bied 'n ...

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 5)

Fisherman's Cottage is 1 van die eerste kliphuisies wat naby Gansbaai se hawe gebou is. Hierdie knus huisie is sent...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense

Gansbaai Lodge & Backpackers is in Gansbaai geleë en spog met 'n luisterryke uitsig oor die ou hawe en die see. Dit...

Vanaf
Vanaf R530
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem