Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Frankfort
3.7/5
volgens 47 resensies

Lees regte resensies van Frankfort van 47 geverifieerde gaste.

Indien jy Frankfort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Frankfort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Frankfort Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Frankfort accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Frankfort akkommodasie

Bladsy 2 - 12 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense

Oakview is 'n ruim huis met 2 groot eikebome in die voortuin. Dit is in die dorpie Frankfort geleë en bied geriefli...

Veilige Parkering
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 9)

McFab Farmstay is 'n gerieflike selfsorgplaashuis vir 9 gaste 40 km vanaf Frankfort. Dis die ideale bestemming vir ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 9)

Verblyf binne 50 km van Frankfort
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

De Kamp Gasteplaas en Trou Venue skuil teen 'n heuwel by 'n eeue oue Bloekombos tussen die golwende Hoëveld-vlaktes...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R7 450
per nag, vir 16 mense

Muller House Guest Farm is op 'n plaas naby die Oos-Vrystaatse dorpies Villiers en Warden, op die N3-roete geleë en...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R7 450
per nag, vir 16 mense

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense

Thanda Tau is ideaal oorkant die Sasol N3-Oos in die Vrystaat geleë. Daar is ook 'n OK Express-geriefswinkel en die...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense

Welgevonden Plaaskuiers is 'n knus en rustieke selfsorg-plaashuis net langs die R707 tussen Frankfort en Petrus Ste...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R5 100
per nag, vir 11 mense

Zandput Guest Farm is 'n selfsorghuis op 'n plaas in Frankfort, 'n rustige en idilliese omgewing buite die stadsged...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 11 mense

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)

Fish Eagle Farmstay is 'n bekoorlike huis wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk af is. Dit is ideaal vir...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)

Francolin Creek

Wildsplaas in | Heilbron, HeilbronNoordelike Vrystaat
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Francolin Creek is op 'n plaas tussen Heilbron en Frankfort in die noordelike Vrystaat geleë. Dis 'n absolute oase ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)

Kliphuis @ Ebenhaezer is 'n bekoorlike selfsorghuis in Frankfort, Vrystaat wat ideaal vir 'n gesin of vriende is. ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem