Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Drakensberge
4.3/5

Lees regte resensies van Drakensberge van 1674 geverifieerde gaste.

Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Drakensberge akkommodasie

Bladsy 9 - 612 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Four Koffie

Selfsorg in | Fouriesburg, FouriesburgDrakensberge
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Four Koffie is 'n ouwêreldse sandsteenkothuis in Fouriesburg wat heeltemal opgeknap en versier is. Die grasdakveran...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)

RiverWalk Guest House

Gastehuis in | Clarens, ClarensDrakensberge
Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens

RiverWalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstan...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Treks, Trips & Trails bied selfsorgverblyf in 2 chalets wat elk uniek versier is. Die chalets bied 'n uitsig oor di...

Swembad
Braaiplek
Visvang
Baarshengel
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf R4 910
R4 910 R3 437
per nag, vir 2 mense

Dragonview Lodge aan die buitewyke van Champagne-vallei is 'n omgewingsvolhoubare boetiekhotel. Dit bied 'n unieke ...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R4 910
R4 910 R3 437
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense

De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die id...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Village Lodge Harrismith is nie net die perfekte oornagplek om uit te rus op pad see toe nie, maar ook die perfekte...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Weeksdae 20% af!
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense

Bergvliet House and Cottages is 'n lieflike selfsorghuis en kothuis in Clarens. Dit is ideaal vir kleiner groepe of...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie

Maplewood Cottage

Selfsorg in | Himeville, HimevilleDrakensberge
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Maplewood Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis wat op die gasheer se perseel in die hartjie van Himeville geleë is....

Braaiplek
Gastesitkamer
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf R5 000
R5 000 R3 000
per nag (plek vir 2)

Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en natuurreservaat wat B&B-verblyf bied in die hartjie van die Kambergva...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R5 000
R5 000 R3 000
per nag (plek vir 2)

Charmwood

Selfsorg in | Clarens, ClarensDrakensberge
Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense

Charmwood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel wat in 'n kompleks in Clarens geleë is. Dié komple...

Braaiplek
Veilige Parkering
24-uur Ontvangs
Kombuisgeriewe
Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense

In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem