Indien jy Koffiebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Koffiebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Koffiebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Coffee Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Koffiebaai akkommodasie
10 lekke plekke om te bly
Cottages20 bied selfsorgverblyf in die middel van Koffiebaai aan die Wildekus. Die gastehuis is ideaal geleë en net...
Hole in the Wall Resort bied gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die ongerepte kuslyn van Koffiebaai, Suid-Afrika,...
Wild Bay - Hole in the Wall Resort is 'n vakansiehuis naby Hole in the Wall-strand in Koffiebaai. Dié pragtige ve...
Uberkei Cottage bied selfsorgverblyf wat stapafstand van die strand af is. Dit is in die Hole in the Wall-kompleks ...
The Hideout skuil tussen die bome langs die Bomvu-riviermonding. Die huisie bied veilige, privaat verblyf stapafsta...
Coffee Shack Backpackers & Self Catering is op Bomvu-strand geleë, net 400 m vanaf Koffiebaai se hoofbranderplankry...
Hierdie privaat kothuis is in die Hole in the Wall Resort wat 8 km vanaf Koffiebaai geleë is en omring deur uitgest...
Black Rock Accommodation is naby die Hole in the Wall in die Oos-Kaap geleë. Die gemeubileerde eenheid bied luukse ...
Geckos B&B bied gerieflike en bekostigbare verblyf in Koffiebaai, 'n klein gemeenskap in die Wildekus in Suid-Afrik...
Kwela Cottage bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis, stapafstand vanaf die strand. Dis in die Hole in the Wall-ko...
Hierdie interessante stranddorpie op ons Wildekus is sowat 250 km suid van Durban, en het 'n populasie van ongeveer 600 mense. Koffiebaai kry waarskynlik sy naam van 'n vragskip vol koffiebone wat in 1863 hier gestrand het. Daar is egter baie ander verhale oor die naam wat die rondte doen, soos dat... Lees meer