Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 10 - 219 lekke plekke om te bly
Clarens Cottage is pragtig gemeubileerde selfsorg-verblyf wat troeteldiervriendelik is in ’n stil area van Clarens....
Il Castello is in die skilderagtige dorpie Clarens geleë. Hierdie verblyf het 'n wonderlike uitsig op die omliggend...
Gayle's Place is in die Clarens Gholf- en Forellandgoed aan die voet van Horebberg op die Maluti-roete geleë. Die v...
Amalia is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks wat aan die voet van die berge in Clarens geleë is. Di...
God's Gift Self-catering Cottage is in Clarens en bied verblyf aan 4 gaste in 2 aangrensende kothuise langs die hui...
Mooigezicht bied sonkrag-aangedrewe verblyf in die hoofstraat van Clarens, stapafstand van verskeie kunsgalerye, re...
Mon Cheri Clarens is 'n bekoorlike selfsorg-gastehuis in die prentjiemooi kunstenaarsdorpie Clarens. Dit is 'n geri...
Gable Cottages No. 4 is 'n knus selfsorg-chalet in 'n stil straat in Clarens, net 2 blokke vanaf die Clarens-plein ...
414 Rose Cottage is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-vakansiehuis in Clarens en is net 200 m vanaf die dorpsplein met w...
2 The Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamer-dorpshuis in 'n veilige, goe...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer