Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Cathkin Park
5/5
volgens 10 resensies

Lees regte resensies van Cathkin Park van 10 geverifieerde gaste.

Indien jy Cathkin Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Cathkin Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cathkin Park Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cathkin Park accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cathkin Park akkommodasie

Bladsy 5 - 48 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)

Champagne Haven bestaan uit 2 luukse selfsorg-eenhede in privaat besit en is in die veilige Mount Champagne Resort ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 995
per nag, vir 2 mense

Gooderson Monks Cowl Golf Resort is 'n beeldskone oord in die Sentrale Drakensberge, omtrent 4 uur se ry van Johann...

Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense

AfriCamps Champagne Valley bied 'n unieke boetiek-glanskampervaring met 'n uitsig oor die rustige bos in die hartji...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R8 625
per nag (plek vir 9)

Drakenzicht Mountain Cottage is 'n selfsorghuis in die pragtige, natuurlike omgewing van die uKhahlamba Drakensberg...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R8 625
per nag (plek vir 9)

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Mackaya Bella Country Lodge bied B&B in Cathkin-vallei in die uKhahlamba Drakensberg-bergreeks. Die lodge is ideaal...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Begeleide Wandelpaaie
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense

The Bell @ Fernwood is in die voorheuwels van die majestueuse Cathkin-piek in die sentrale Drakensberge geleë en di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)

L'Chiam Cottage is 'n knus drieslaapkamerhuis en wittebroodsuite op die Bergview Landgoed met toegangsbeheer in die...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)

Macnoch Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-gesinskothuis op die oewer van die Bellparkdam in die...

Braaiplek
Kunsvlieghengel
Visvang
Forelhengel
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)

Verblyf binne 10 km van Cathkin Park

Cathkin

Selfsorg in | Champagne Vallei, Champagne ValleiSentraal Drakensberge
Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 6)

Cathkin is op die veilige eko-landgoed en wildreservaat Cathkin Estate in Sentraal-Drakensberg. Hier kan dag- en na...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kunsvlieghengel
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 6)

Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie

Cathkin Haven

Selfsorg in | Champagne Vallei, Champagne ValleiSentraal Drakensberge
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)

Cathkin Haven is op 'n sekuriteitslandgoed in die Champagnevallei van die Drakensberge geleë. Dit is ideaal vir 'n ...

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R5 500
R5 500 R4 400
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem