Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
Bladsy 6 - 367 lekke plekke om te bly
The Grosvenor Guest House bied viersterverblyf teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad. Dié ...
Island Breeze Apartment is 'n knus selfsorgkothuis wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Marina Da Gama naby M...
The Sugarbush is teen Elsiespiek met 'n uitsig oor die Vishoekvallei op die Kaapse Skiereiland. Die ateljee-kothuis...
Storyhouse is stapafstand vanaf Long Beach in Kommetjie geleë. Kommetjie is sowat 40 minute se ry vanaf Kaapstad In...
Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle h...
Casa del Sol bied selfsorgverblyf in Simonstad. Dit is net 'n entjie se stap vanaf Glencairn-strand en 4 km vanaf V...
Beaches and Mountains bied verblyf op 'n residensiële perseel in Murdock Valley in Simonstad, met 'n pragtige uitsi...
Mountainside Sea View Apartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Muizenberg en het ongerepte uitsigte oor die see...
'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum...
Ananda is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang in Kommetjie, Kaapstad, en bied slaapplek aan 2 ga...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer